Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 14:21 Bybel vir Almal (ABA)

“Julle mag nie die vleis eet van enige dier wat self gevrek het nie, julle mag dit vir die vreemdelinge gee wat by julle woon sodat hulle dit kan eet. Of julle mag daardie vleis verkoop aan mense wat nie Israeliete is nie. Hoekom? Want julle is die gewyde volk van julle God die Here.“Julle mag nie ’n bok-lam kook in sy ma se melk nie.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 14

Kyk Deuteronomium 14:21 in konteks