Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 13:3 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet julle nie luister na daardie profeet of daardie persoon wat sê hy weet wat drome beteken nie, want dan is dit julle God die Here wat vir julle toets. Julle God die Here wil weet of julle lief is vir Hom met julle hele hart.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 13

Kyk Deuteronomium 13:3 in konteks