Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 12:15 Bybel vir Almal (ABA)

“Maar wanneer julle honger is, dan mag julle van die diere slag wat die Here vir julle gegee het toe Hy julle geseën het oral waar julle woon. Mense wat rein is én mense wat onrein is, mag van die vleis eet soos hulle die vleis eet van ’n gasel of ’n takbok.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 12

Kyk Deuteronomium 12:15 in konteks