Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 12:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sal daar by julle wees, en dan moet julle feesvier, julle en julle kinders, julle slawe en slavinne, en ook die Leviete wat by julle woon, want hulle het nie hulle eie grond soos julle nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 12

Kyk Deuteronomium 12:12 in konteks