Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 11:29 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer julle God die Here julle bring in die land wat julle vir julleself moet gaan vat, dan moet julle op Gerisim-berg gaan staan om vir die mense te sê dat die Here hulle sal seën, en julle moet op Ebal-berg gaan staan om te sê dat die Here daardie mense sal vervloek.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 11

Kyk Deuteronomium 11:29 in konteks