Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 11:21 Bybel vir Almal (ABA)

As julle dit alles doen, dan sal julle en julle kinders lank lewe in die land wat die Here vir julle voorvaders belowe het. Julle sal hier woon so lank soos die hemel en die aarde daar sal wees.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 11

Kyk Deuteronomium 11:21 in konteks