Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 1:44 Bybel vir Almal (ABA)

En toe het die Amoriete wat in daardie Bergland woon, gekom en hulle het vir julle aangeval. Hulle het julle gevolg en gejaag soos ’n swerm bye van die land Seïr tot by die stad Gorma.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 1

Kyk Deuteronomium 1:44 in konteks