Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 1:41 Bybel vir Almal (ABA)

“Julle het toe vir my gesê: ‘Ons het verkeerd gedoen teen die Here, ons sal self oorlog gaan maak, ons sal doen wat die Here vir ons gesê het.’“En toe het julle al julle wapens geneem, julle het gedink julle sal maklik in die Bergland kan ingaan.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 1

Kyk Deuteronomium 1:41 in konteks