Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 1:38 Bybel vir Almal (ABA)

Josua seun van Nun, die man wat vir jou werk, hý sal in die land kom. Jy moet hom sterk maak en vir hom leer om die werk te kan doen wat hy moet doen, want hy sal die Israeliete lei om die land vir hulleself te vat.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 1

Kyk Deuteronomium 1:38 in konteks