Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 8:7 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gesien die bok-ram kom by die skaap-ram en hy stamp die skaap-ram en breek sy twee horings. Die skaap-ram kon nie bly staan nie. Die bok-ram het hom op die grond gegooi en op hom getrap. Niemand kon die bok-ram keer nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 8

Kyk Daniël 8:7 in konteks