Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 8:25 Bybel vir Almal (ABA)

Hy sal doen wat hy wil omdat hy baie geslepe is. Hy sal hoogmoedig word en hy sal baie mense doodmaak. Niemand sal hom kan keer nie. Hy sal ’n vyand wees van God, die Koning van konings. Maar wanneer dit die regte tyd is, dan sal God hom breek.

Lees volledige hoofstuk Daniël 8

Kyk Daniël 8:25 in konteks