Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 8:17 Bybel vir Almal (ABA)

Gabriël het gekom tot waar ek staan. Ek het groot geskrik en ek het gaan lê met my gesig teen die grond. Hy het vir my gesê: “Mens, jy moet weet, die dinge wat jy gesien het, wys wat nog sal gebeur.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 8

Kyk Daniël 8:17 in konteks