Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 8:13 Bybel vir Almal (ABA)

Ek, Daniël, het gehoor ’n heilige engel praat, en hy vra vir ’n ander heilige engel: “Hoe lank sal die dinge aanhou gebeur wat Daniël gesien het? Wanneer sal die mense weer elke dag mag offers bring? Wanneer sal hierdie groot en verskriklike sonde ophou? Hoe lank sal hulle nog met die gewyde tempel maak wat hulle wil? Hoe lank sal hulle nog trap op die soldate van die hemel?”

Lees volledige hoofstuk Daniël 8

Kyk Daniël 8:13 in konteks