Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 8:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die horing het gedink hy is belangriker as God, die Hoof van die soldate van die hemel. Die horing het vir die priesters gesê hulle moenie elke dag vir God offers bring nie, en hy het die gewyde woonplek van God verwoes.

Lees volledige hoofstuk Daniël 8

Kyk Daniël 8:11 in konteks