Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 7:25 Bybel vir Almal (ABA)

Daardie koning sal hoogmoedig praat teen die Hoogste God en hy sal die gewyde mense van die Hoogste God verdruk. Hy sal probeer om die wette te verander, en ook die tye wanneer hulle moet feesvier. Hy sal dit drie en ’n halwe jaar lank kan doen.

Lees volledige hoofstuk Daniël 7

Kyk Daniël 7:25 in konteks