Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 7:22 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het God gekom, die God wat altyd lewe. Hy het gesê die gewyde mense van die Hoogste God is die mense wat reg gelewe het. Dit is nou die regte tyd, en die gewyde mense moet nou konings wees.

Lees volledige hoofstuk Daniël 7

Kyk Daniël 7:22 in konteks