Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 7:19 Bybel vir Almal (ABA)

“Ek, Daniël, wou meer weet oor die vierde dier. Hierdie dier was nie soos die ander diere nie. Hy was ’n dier wat al die mense bang gemaak het. Hy het tande van yster en pote van brons gehad, en hy het alles gevreet en stukkend gebyt. Hy het met sy pote getrap op die stukke wat oorgebly het.

Lees volledige hoofstuk Daniël 7

Kyk Daniël 7:19 in konteks