Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 6:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die ander twee hoof-amptenare en die goewerneurs wou by die koning gaan kla oor Daniël. Hulle wou vir die koning sê hy doen nie sy werk nie en hy werk nie reg nie. Maar hulle kon niks kry wat Daniël verkeerd gedoen het nie, want hy het alles goed en reg gedoen.

Lees volledige hoofstuk Daniël 6

Kyk Daniël 6:5 in konteks