Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 6:23 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, my God het sy engel gestuur. Die engel het die leeus se bekke toegebind, en hulle kon my nie byt nie. My God het dit gedoen omdat Hy weet ek het niks verkeerd gedoen nie, ook nie teen jou nie, Koning.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 6

Kyk Daniël 6:23 in konteks