Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 6:11 Bybel vir Almal (ABA)

Daniël het gehoor van die nuwe wet, maar hy het in sy huis gegaan en hy het elke dag drie maal gekniel en gebid en sy God geprys soos hy altyd gedoen het. Hy het gebid voor die oop vensters van die kamer op die dak. Die vensters was oop na Jerusalem toe.

Lees volledige hoofstuk Daniël 6

Kyk Daniël 6:11 in konteks