Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 10:6 Bybel vir Almal (ABA)

Sy lyf was soos mooi klip, sy gesig was soos weerlig en sy oë was soos vlamme vuur. Sy arms en bene was soos brons wat blink gevryf is. Wanneer hy gepraat het, dan was sy stem soos die stemme van baie mense wat saam praat.

Lees volledige hoofstuk Daniël 10

Kyk Daniël 10:6 in konteks