Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 10:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die engel van die Perse het my 21 dae lank gekeer, maar ’n ander engel, Migael, het gekom en my gehelp, en ek kon toe weggaan van die Persiese konings. Migael is een van die leiers van die engele.

Lees volledige hoofstuk Daniël 10

Kyk Daniël 10:13 in konteks