Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 6:14 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die Here, die Godwat oor alles regeer, sê:“Israeliete, Ek sal ’n volk bringom oorlog te maak teen julle,en daardie volksal julle laat swaarkryoral in die land,van Lebo-Hamat tot bydie klein riviertjie in die woestyn.”

Lees volledige hoofstuk Amos 6

Kyk Amos 6:14 in konteks