’n Mens jaag nie met perde oor rotse nieen jy ploeg niemet beeste op rotse nie.Maar julle laat onskuldige mense swaarkry.Julle laat dit sleg gaanmet goeie mense.