Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 6:10 Bybel vir Almal (ABA)

Iemand van daardie familie sal komen hy sal die dooie menseuit die huis begin draom hulle te begrawe.As daar agter in die huisnog iemand is wat lewe,dan sal die man van die familievir hom vra:‘Is daar nog iemand by jou?’en hy sal sê: ‘Nee, niemand nie.’Dan sal die manvan die familie antwoord:‘Ons moenie praat nie,ons moenie die Here se Naamnoem nie.’ ”

Lees volledige hoofstuk Amos 6

Kyk Amos 6:10 in konteks