Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 3:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê:“Wanneer ’n leeu ’n skaap vang,dan kan die skaapwagter miskiennet twee pootjiesof ’n stukkie van die skaap se oorgryp uit die leeu se bek.So sal daar ook baie min oorblyvan die mense van Israelwat nou so rustig in Samariaop hulle beddensen rusbanke lê.”

Lees volledige hoofstuk Amos 3

Kyk Amos 3:12 in konteks