Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 1:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê:“Die mense van die stad Tirushet ’n baie groot sonde gedoen,daarom sal Ek hulle straf.Hulle het in party stedeal die mensewat gevangenes was,verkoop aan die Edomieteen die mense het die Edomietese slawe geword.Die mense van Tirus het vergeetdat hulle ’n ooreenkomsmet daardie mense gemaak het.

Lees volledige hoofstuk Amos 1

Kyk Amos 1:9 in konteks