Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 1:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê:“Die mense van die land Edomhet ’n baie groot sonde gedoen,daarom sal Ek hulle straf.Hulle het oorlog gemaakteen mense wat familie is van hulle.Hulle was nie jammervir hulle familie nie.Hulle het aangehouom mense dood te maak.Hulle het kwaad gebly.

Lees volledige hoofstuk Amos 1

Kyk Amos 1:11 in konteks