Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 7:7 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het oral saam met die Israeliete gegaan, maar Ek het nooit gekla by een van die leiers wat Ek gekies en aangestel het om vir my volk Israel ’n herder te wees nie. Ek het nooit gevra dat julle vir My ’n tempel moet bou van sederhout nie.’

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 7

Kyk 2 Samuel 7:7 in konteks