Die koning sê toe vir die profeet Natan: “Kyk, ék woon in ’n paleis van sederhout, maar die kis van God staan in ’n tent.”