Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 6:20 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Dawid teruggaan om sy huisgesin te groet, het Mikal dogter van Saul na hom toe gekom en gesê: “Die koning van Israel het vandag ’n slegte ding gedoen. Jy het soos ’n dwaas amper kaal voor jou amptenare se slavinne gedans.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 6

Kyk 2 Samuel 6:20 in konteks