Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 3:9-10 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Dawid belowe dat hy koning sal word oor Israel en Juda, koning oor die hele land, van die stad Dan tot by die stad Berseba. God sal my straf as ek nie nou sal help om dit te laat gebeur nie. Dan sal daar nie meer ’n koning uit die familie van Saul wees nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 3

Kyk 2 Samuel 3:9-10 in konteks