Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 3:31-32 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het vir Joab en al die manne by hom gesê: “Julle moet julle klere skeur en rouklere aantrek, julle moet rou oor Abner.”Hulle het vir Abner in Hebron begrawe. Koning Dawid het geloop agter die mense wat Abner se lyk gedra het. Die koning het hard gehuil by Abner se graf, en al die manne het saam gehuil.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 3

Kyk 2 Samuel 3:31-32 in konteks