Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 3:13 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het geantwoord en gesê: “Goed, ek sal ’n ooreenkoms maak met jou, maar ek vra vir jou een ding: Jy moet vir Mikal, dogter van Saul, saambring. As jy haar nie saambring nie, dan moet jy nie na my toe kom nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 3

Kyk 2 Samuel 3:13 in konteks