Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 24:3 Bybel vir Almal (ABA)

Joab het vir die koning gesê: “Ek wens jou God die Here maak die volk 100 maal meer as wat hulle is. Ek wens dat die koning self sal sien dat dit so is. Maar, Meneer die koning, hoekom wil jy hierdie ding doen?”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 24

Kyk 2 Samuel 24:3 in konteks