Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 24:13 Bybel vir Almal (ABA)

Gad het na Dawid toe gegaan en hy het vir Dawid die boodskap gebring en gesê: “Wil jy hê daar moet sewe jaar lank hongersnood wees in jou land, of wil jy drie maande lank vlug vir jou vyande wat jou volg en jaag, of wil jy hê daar moet drie dae lank pes wees in jou land? Jy moet besluit en vir my sê wat ek moet sê vir Hom wat my gestuur het.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 24

Kyk 2 Samuel 24:13 in konteks