Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 24:1 Bybel vir Almal (ABA)

Eendag was die Here weer kwaad vir die Israeliete. Die Here het vir Dawid laat besluit om iets te doen waaroor die Here die Israeliete kon straf. Hy het vir Dawid gesê: “Jy moet die mense van Israel en Juda tel.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 24

Kyk 2 Samuel 24:1 in konteks