Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 21:6 Bybel vir Almal (ABA)

Ons vra sewe manne van sy nageslag. Ons wil hulle ophang by die tempel in die stad Gibea-van-Saul, die stad van die man vir wie die Here gekies het.”Die koning het gesê: “Goed, ek sal die sewe manne gee.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 21

Kyk 2 Samuel 21:6 in konteks