Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 21:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van Gibeon het vir die koning gesê: “Ons wil nie silwer of goud hê van Saul en sy familie nie. En ons mag nie iemand van die volk Israel doodmaak nie.”Die koning het vir hulle gevra: “Sê vir my, wat moet ek vir julle doen?”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 21

Kyk 2 Samuel 21:4 in konteks