Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 21:17 Bybel vir Almal (ABA)

maar Abisai seun van Seruja het vir Dawid gehelp en hy het die Filistyn plat geslaan en hom doodgemaak. Die manne van Dawid het toe vir hom gesê: “So seker soos die Here lewe, jy sal nie weer saam met ons oorlog gaan maak nie. Jy is die lamp wat vir Israel lig gee, en niemand mag die lamp doodmaak nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 21

Kyk 2 Samuel 21:17 in konteks