Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:3 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Dawid het voorheen tien byvroue in Jerusalem laat bly om die paleis op te pas. Toe hy nou by sy paleis kom, het hy die byvroue apart in ’n huis laat bly, en hy het hulle daar laat oppas. Hy het aangehou om vir hulle te sorg, maar hy het nie by hulle geslaap nie. Hulle het gebly in ’n huis wat toegesluit was en hulle het soos weduwees gelewe totdat hulle gesterf het.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:3 in konteks