Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:19 Bybel vir Almal (ABA)

Ek is een van die baie mense in die land Israel wat vrede wil hê en ek wil gehoorsaam wees aan die koning. Hoekom wil jy die mense van hierdie belangrike stad doodmaak? Dit is ’n stad wat aan die Here behoort, hoekom wil jy dit verwoes?”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:19 in konteks