Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:14 Bybel vir Almal (ABA)

Seba het die manne van al die stamme van Israel met hom saamgeneem na die stad Abel-Bet-Maäka. Al die manne van die Beker-familie het ook bymekaargekom en hulle het saam met hom gegaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:14 in konteks