Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:10 Bybel vir Almal (ABA)

Amasa het nie die swaard gesien wat in Joab se linker-hand was nie, en Joab het vir Amasa in sy maag gesteek. Amasa se derms het uitgekom. Joab het net een maal gesteek, en Amasa het gesterf.Joab en sy broer Abisai het toe vir Seba seun van Bikri gevolg en gejaag.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:10 in konteks