Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:1 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was ’n slegte man, sy naam was Seba. Hy was ’n seun van Bikri. Hy was van die Benjamin-stam. Hy het die ramshoring geblaas en gesê: “Ons is nie van Dawid se mense nie, ons behoort nie aan die seun van Isai nie. Ons is die mense van Israel, ons moet teruggaan na ons huise.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:1 in konteks