Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 2:32 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het Asael opgetel en hom begrawe in sy pa se graf in Betlehem. Joab en sy manne het die hele nag geloop en hulle het in Hebron gekom toe dit lig word.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 2

Kyk 2 Samuel 2:32 in konteks