Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 2:1 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het Dawid vir die Here gevra: “Moet ek na een van die stede van Juda gaan?”En die Here het vir hom gesê: “Ja, jy moet gaan.”Toe vra Dawid: “Waarnatoe moet ek gaan?”En die Here het gesê: “Na Hebron.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 2

Kyk 2 Samuel 2:1 in konteks