Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:5 Bybel vir Almal (ABA)

Joab het na die koning toe in die kamer gegaan en hy het vir hom gesê: “Jou manne het vandag jou lewe gered, en die lewens van jou seuns en jou dogters, jou vroue en jou byvroue, maar jy verneder hulle.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19

Kyk 2 Samuel 19:5 in konteks