Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:35 Bybel vir Almal (ABA)

Ek is nou 80 jaar oud. Ek weet nie meer wat is goed vir my en wat is nie goed nie, ek kan nie meer proe wat ek eet of drink nie, ek sal nie meer kan hoor wanneer mense sing nie. Dit sal vir die koning te veel wees om vir my te sorg.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19

Kyk 2 Samuel 19:35 in konteks