Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:19 Bybel vir Almal (ABA)

en hy het vir die koning gesê: “Meneer moet my asseblief nie straf oor die verkeerde ding wat ek gedoen het toe Meneer die koning uit Jerusalem moes gaan nie. Meneer moenie daaraan dink en kwaad bly vir my nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19

Kyk 2 Samuel 19:19 in konteks